Ontwerp tuin online dating

Posted by / 04-Jan-2018 09:47

Wanneer ek in hierdie artikel verwys na evolusie, die konsep van evolusie, of die evolusieleer, dan het ek die tradisionele konnotasie van evolusie (spontane progressiewe ontwikkeling vanuit eenvoudiger vorme) in gedagte, wat (soos hierbo aangetoon) oorkoepelend teenwoordig is in al die toepassings van die term evolusie in al die wetenskaplike vakdissiplines (ten spyte van die huidige tendens om dit te ontken).Die oorkoepelende werldbeeld of denkwyse van evolusionisme wat miljoene jare vereis, word vandag beskou as die grondslag vir die geologie, die biologie en die paleontologie (studie van fossiele).So gesien is biologiese evolusie eintlik selfweerleggend!

Die konsep van beweerde kosmologiese evolusie begin gewoonlik by die teorie van die oerknal wat oor 'n tydperk van miljarde jare sou ontwikkel tot hemelliggame en stelsels waaruit die aarde in sy huidige posisie ten opsigte van ander hemelliggame, en eie samestelling sou ontwikkel.

Saam met die neiging in die populre wetenskap om die term evolusie te probeer los maak van die konnotasie van progressie of verbetering, bestaan ook die tendens onder biologiese wetenskaplikes om die term teorie van evolusie uitsluitlik te kaap vir die veld van biologiese evolusie, en formulerings waarin teorie van kosmologise evolusie of teorie van geologiese evolusie voorkom, te vermy (hoewel terme soos kosmologiese evolusie of geologiese evolusie steeds deur baie wetenskaplikes gebruik word).

Die konsepte van geologisese en kosmologiese evolusie is op sigself n bepaalde voorveronderstelling, en daar bestaan verskeie teorie daarbinne wat wel in n mindere of meerdere mate indirek verband hou met die teorie van (biologiese) evolusie soos later verduidelik sal word.

In sy eenvoudigste vorm word dit gedefinier as die verandering van inherente kenmerke van n populasie van organismes deur opeenvolgende generasies. Dit op sigself klink natuurlik heel onskuldig, want hierdie verskynsel van sogenaamde mikro-evolusie of te wel, spesiasie, word uiteraard ook deur skeppingswetenskaplikes erken, hulle noem dit net nie evolusie nie.

Die ander idee wat onder evolusioniste egter hiermee saam verstaan word, en dt is waarmee skeppingswetenskaplikes verskil (wat ek later in hierdie artikel in meer detail gaan bespreek), is dat hierdie verandering van inherente kenmerke ook verantwoordelik is vir bepaalde vorme van sogenaamde makro-evolusie, spesifiek waar nuwe spesies na bewering gevorm kan word wat aan n nuwe genus of n hor taksonomiese groep as spesie kan behoort (bv.

ontwerp tuin online dating-7ontwerp tuin online dating-67ontwerp tuin online dating-1

Teenoor die teorie van biologiese evolusie staan die teorie van skepping vanuit niks.

One thought on “ontwerp tuin online dating”

  1. Join our growing singles community in Trivandrum and Get Connected with free mail, forums, blogs, IM, and chat. Looking for a woman to have fun The content you are looking for is reserved for site members only.